Today's Date

May 22, 2018

Ethos & Values

House_anthem

Etos en Waardes

Ek wil daartoe bydra om Eendrag 'n huis vir al sy inwoners te maak, 'n huis waar ons nuwe én ou idees na die beste van ons vermoë aanpak, 'n huis


waar ons mekaar respekteer
waar ons mekaar vertrou
waar ons mekaar uitdaag
en waar ons na mekaar omsien.
So vorm ons 'n trotse eenheid.


Ek verbind myself om hierdie etos met karakter, styl en trots uit te leef.