Today's Date

June 22, 2018

House Anthem

House_anthem
House_anthem_original

Eendrag lied

Vir Eendrag se ryk

In die Stellenbosse wyk

Sal geswoeg en gesweet word vir ewig

Om te offer vir hom

Gee hom net wat hom toekom

Eendrag staan fors en vier hier verenig.


Eendrag is hier gebou

Om 'n eenheid voor te hou

Hegter as alle ander hegte bande

Vir Eendrag se naam

En sy glorie eer en faam

Is daar nêrens iets groters te vinde.