Today's Date

May 20, 2019

KDB

Tannie_anne

Anne Nortje, of Tannie Anne soos sy bekend staan, is Eendrag se Koshuisdienstebeampte.

Sy is verantwoordelik vir die bestuur van die koshuis se dienste, maar doen soveel meer as wat verwoord kan word. Haar deur staan altyd oop vir 'n vriendelike gesêls en sy is werklik soos 'n moeder vir die manne van Eendrag.