Logo
Taal van webblad · Website language · Ulwimi lwewebhusayithi
TAALSENTRUM TERMINOLOGIE

Terminologiewebwerf

Baie welkom op die Taalsentrum se drietalige terminologie-webwerf!

Jy kan hierdie webwerf gebruik om terme en hulle verklarings in Afrikaans, Engels en isiXhosa op te spoor.

Ons het terminologielyste vir die volgende vakgebiede: Sosiologie, Maatskaplike Werk, Sielkunde, Regsgeleerdheid, Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Teologie, en Ingenieurswese. Ons het ook termlyste vir Sokker, Krieket en Rugby.

Dit werk so ...

Kies die vakgebied en tik dan net die term waarna jy op soek is in die soekbalk, en klik op die ikoon om die soektog te loods. Die term, met ʼn verklaring in al drie tale, sal dan verskyn. As daar meer as een verklaring is vir die term wat jy wil opspoor, sal die verklaring wat die meeste voorkom eerste verskyn, gevolg deur die minder algemene verklarings.

 Jy kan ook die alfabetiese indeks gebruik om ʼn term op te soek.  Klik net op die betrokke term om die verklaring in al drie tale te laat verskyn.

As jy die soekresultate byderhand wil hou, kan jy dit uitdruk of op jou rekenaar aflaai.

Sê jou sê ...

Jy kan ons help om ons terminologiewebwerf te verbeter deur ons te laat weet hoe jy die webblad of jou besondere soektog ervaar het.

Ons hoop hierdie webblad is ʼn nuttige, gebruikersvriendelike hulpmiddel vir jou!

ALFABETIESE INDEKS
Engels  •  Afrikaans  •  IsiXhosa
4-2-4  (Sokker)
4-3-3  (Sokker)
4-4-2  (Sokker)
abacus  (Toegepaste Wiskunde)
abatement  (Rekeningkunde)
aberration  (Ingenieursfisika)
ability  (Mensebestuur)
ability test  (Sosiologie)
ab initio  (Familiereg)
ablation  (Fisiologiese sielkunde)
ablution  (Missiologie Teologie)
abrogate  (Familiereg)
abscissa  (Statistiese Metodes)
absolute convergence  (Toegepaste Wiskunde)
absolute force  (Strafreg)
absolute (money) price  (Ekonomie)
absolute poverty  (Sosiologie)
absolute real economic growth  (Ekonomie)
absolute refractory period  (Fisiologiese sielkunde)
absolute scale  (Ingenieurschemie)
absolute threshold  (Bedryfsielkunde)
absolute value  (Toegepaste Wiskunde)
absolve (absolution)  (Sistematiese Teologie)
absorption spectrum  (Elektrotegniek)
abstract concepts  (Denke en taal)

      © Copyright 2012 Language Centre. ('tlTerm Online' Sign-in ») Webmaster »